1

Welkom

Net soms… ontdek jy ‘n Diamant!

Kleinzee is deel van die hart van Namaqualand en so ongetemd en pragtig soos net die deel van die wereld kan wees.

Hier leef jy stil, met jou oe op die grond of tuur jy oor die see, of dans jy in die branders, maar altyd word jou hart heel… en jou menswees versadig.

There are many things in life that will catch your eye, but only a few will catch your heart.

Just south of Grootmis, at the mouth of the Buffelstiver, is a peace of heaven, a small village, called Kleinzee.

Kleinzee is in the heart of Namaqualand and your journey through this part of the country and life would definatedly not complete, if you haven’t put your feet in this amazing cold see.

What Other Visitors Experienced

_mg_4497
Spoelklippie

Kleinsee is gelee aan die Weskus van Suid Afrika, in die Noord Kaap Provinsie.

 

4 6A Straat
Kleinzee, 5689/
reservations@spoelklippie.co.za

 

Vir enige navrae kotak ons by 083 264 3479